
| About: | ||
|
Emmanuel Tehuis is in die Noord-Kaapse dorpie, Williston, geleë. Die tehuis bied huisvesting en ‘n ondersteunende versorgingsdiens aan ouer persone. Die program fokus op die fisiese, psigiese, emosionele, geestelike en sosiale behoeftes van ouer persone.
|
|
|
| Physical address: | ||
|
🏠 Middelstreet
|
||