About:

Johenco Tehuis is in Sutherland geleë. Die tehuis bied huisvesting en ‘n ondersteunende versorgingsdiens aan ouer persone. Die program fokus op die fisiese, psigiese, emosionele, geestelike en sosiale behoeftes van ouer persone.

 Physical address:

🏠 Pleinstreet, Sutherland

Follow the programme on Facebook


Accommodation Capacity Available
Dementia (Alzheimer's) 0 0
Assisted Living 0 2
Frail Care 0 1
Independent Living 0 0
Life Right 0 0
Respite Care 0 0
Day Care 0 0