About:

Huis Boesmanland is in die klein plattelandse dorpie, Loeriesfontein in die Noord-Kaap, geleë. Die tehuis bied huisvesting en ‘n ondersteunende versorgingsdiens aan ouer persone. Die program fokus op die fisiese, psigiese, emosionele, geestelike en sosiale behoeftes van ouer persone.

Die tehuis kan 16 inwoners huisves en daar is ook 6 leefreg woonstelle en 2 huur woonstelle beskikbaar.

 

Physical address:

 

🏠 Voortrekkerstraat, Loeriesfontein


Accommodation Capacity Available
Frail Care 0 7
Dementia (Alzheimer's) 0 0
Assisted Living 0 0
Independent Living 2 0
Life Right 6 4
Respite Care 0 2
Day Care 16 1