
| About: |
|
|
|
Onse Rust Tehuis is in Fraserburg, Noord-Kaap geleë. Die tehuis bied huisvesting en ‘n ondersteunende versorgingsdiens aan ouer persone. Die program fokus op die fisiese, psigiese, emosionele, geestelike en sosiale behoeftes van ouer persone.
|
||
| Physical address: | ||
|
Follow the programme on Facebook |
||