42

 About:

Huis AA Tomlinson in Swellendam bied huisvesting en ‘n ondersteunende versorgingsdiens aan ouer persone. Die program fokus op die fisiese, psigiese, emosionele, geestelike en sosiale behoeftes van ouer persone.

Die tehuis het 'n eenheid vir ondersteunende sorg wat 61 ouer persone huisves en 'n eenheid vir 28 verswakte ouer persone.  Die tehuis het ook 42 huur woonstelle.

Physical address:

🏠 Van Oudtshoornweg 16, Swellendam

Follow the program on Facebook