
| About: | ||
|
Huis Klippe Drift is in Napier in die Overberg geleë. Die tehuis bied huisvesting en ‘n ondersteunende versorgingsdiens aan ouer persone. Die program fokus op die fisiese, psigiese, emosionele, geestelike en sosiale behoeftes van ouer persone. |
| |
| Physical address: | ||
|
🏠 Sarel Cillierstraat 23, Napier Follow the programme on Facebook |
||