About: | ||||||||
Huis Andries Hamman is ‘n tehuis vir bejaardes, geleë in Worcester in die hartjie van die Boland. Die tehuis bied ‘n veilige heenkome aan ons bejaardes om die goue jare van hul lewens in ‘n rustige omgewing af te sluit. Huis Andreis Hamman bied huisvesting aan 58 persone wat vorsiening maak vir ondersteunende sorg, sowel as ‘n siekeboeg vir die verswakte inwoners. Die tehuis beskik ook oor enkel- en dubbel woonstelle vir onafhankilie versorging. Huis Andries Hamman se personeel streef te alle tye om versorging van uitstaande gehalte aan ons bejaardes te lewer. Weens die feit dat die tehuis nie groot getalle inwoners huisves nie, maak dat daar ‘n aangename huislike omgewing geskep word vir die inwoners. Die tehuis is geleë in ‘n dorp met toeganklike medici, hospitale en winkels om in die behoeftes van ons bejaardes voorsien.
|
Follow the programme on Facebook |
Accommodation | Capacity | Available |
---|---|---|
Frail Care | 0 | |
Dementia (Alzheimer's) | 0 | |
Assisted Living | 1 | |
Independent Living | 0 | |
Life Right | 0 | |
Respite Care | 0 | |
Day Care | 0 |