About:

Huis JJ Watson is ‘n tehuis vir ouer persone, geleë in George, Suid-Afrika.

Huis JJ Watson in George se droom is om aan die verarmde en verswakte bejaardes in die gemeenskap 'n holistiese, volhoubare en gespesialiseerde diens in 'n veranderde gemeenskap te lewer. Die diens word met opgeleide, professionele personeel, funksionele hulpmiddels en gemotiveerde vrywilligers gelewer.  

Die eindresultaat is daarop gemik om die behoefte en verwagtinge van die inwoners aan te spreek.  

Daar is op ‘n weeklikse basis verskillende sinvolle aktiwiteite deur die bestuurder vir die inwoners aangebied. Hierdie aktiwiteite sluit in gespreksmiddae, boekvoorlesings en onder andere onderwerpe waaroor gedebatteer word.  

Die geïntegreerde diensleweringsprogram aan die inwoners word dus met groot sukses toegepas en die personeel vorm ‘n baie belangrike skakel in die sukses van hierdie program. Vir die personeel is dit nie maar net die versorging van ‘n bejaarde nie, maar hulle volg ‘n holistiese benadering.

 Physical address:

🏠 H/v Cradock- & Fichatstraat, George South, George

Follow the programme on Facebook


Accommodation Capacity Available
Dementia (Alzheimer's) 0 0
Assisted Living 18 5
Frail Care 31 5
Independent Living 26 0
Life Right 0 0
Respite Care 0 0
Day Care 67 0