About:

Ons bied holistiese residensiële versorging aan 100 volwasse persone met intellektuele gestremdhede asook ontwikkelings- en versorgingsprogramme binne ‘n veilige omgewing waar hy/sy liefdevolle versorging en ondersteuning ontvang. Dagsorgkliënte wat in die gemeenskap woon word gedurende weekdae in die Ontwikkelingsprogram geakkommodeer.

Physical address:

🏠 Upper Victoria Street, Oudtshoorn

View the programme's Website

Follow the programme Facebook