About:                                                                                                                   

Huis Aristea is ‘n tehuis in Durbanville wat deel vorm van die Badisa groep. Die naam Huis Aristea kom van die Aristeablom wat vandag nog in Durbanville naby die renbaan groei.

Met die leuse van “Ons gee om – We care” strewe die tehuis om ‘n omgewing te skep vir die bejaardes van die Durbanville en omliggende gebiede van veiligheid, holistiese versorging, samesyn en rus.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Physical address:


🏠 5 Queenstreet, Durbanville, Cape Town, South Africa

Follow the programme on Facebook


Accommodation Capacity Available
Dementia (Alzheimer's) 0 0
Assisted Living 40 0
Frail Care 41 0
Independent Living 38 0
Life Right 6 0
Respite Care 0 0
Day Care 0 0